|
‘n Fees vir die hele familie. Kom geniet die dag in die historiese dorp van Cullinan. Stalletjies, kuns, antieke ware, biertuin, wyn, whiskey en kaas proe, klimmuur, springkastele, crechè en vele meer. Kom met die trein, kom met jou motor, kom te voet…. Groot pryse te wen vir ons Groot Gat Godin en Groot Gat Skattejag!! Kaartjies by Cullinan Skool, infoshop, www.cullinanonline.co.za en binnekort computicket. www.grootgatfees.co.za
|
|
Saterdag Walk for Food (9:00)
Stage productions (Cullinan Square) 10:00 Lagnes 12:30 Daai ene met vlerke – Willie Strauss 15:00 Die dinges is ‘n Watsem – Lizz Meiring
12:00 Leprechauns @ Beergarden
Music show 16:00-22:30 (Cullinan School Rugbyveld) Fratelli Mari Lotz Flip-a-coin Elizma Theron Izak Davel Snotkop |
Sondag Gospel show 10:00-16:00 (Cullinan School Rugbyveld) Voorprogram Jesse Pretorius Vertikaal Ronell Erasmus t.b.a
Harley Davidson Club Rally (Cullinan Square)
13:00 Leprechauns @ Beergarden |
Maandag Cycling Event (9:00)
4X4 Challenge (Behind High School)
14:00 Aldanha Bothma @ Beergarden 15:00 Hoot ‘n Anny @ Beergarden
Rock show 15:00-20:00 (Cullinan School Rugbyveld) Staaldraad Winterstasie Klopjag Glaskas Straatligkinders |